Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
  • Oor Ons
    • Predikante
    • Personeel
    • Fasiliteite
  • Publikasies
    • GPS
    • Maand-Krant
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • Geestelike Paaie
    • FOTO ALBUMS
  • Kaart / Map
  • Kontak Ons
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
      • Wapadrant Praat Saam
    • Eredienste
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • NUUS BLAD
    • Kerkraad >
      • Ouderlinge
      • Diakonie
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE NPC >
        • Sunrise: SAPS Jobseeker support centre
        • Sunrise: Naskool en Leerder Ondersteuning
        • Sunrise: Ligprojek by Woodlane Village
        • Sunrise: SAPS Trauma Sentrum
      • BURUNDI MISSION
      • KRUIK >
        • Nuus - Kruis Kulturele Bediening ( KRUIK )
      • TOPIA
      • ANDER >
        • Neem en Deel Projek
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Nuwe Bedieninge (Nog in beplanning)
  • Preke
  • Meer...
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad verklarings >
      • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
      • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
      • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Wapadrant Nuus
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Groter as enige volksheld - Rassie Smit

8/27/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
GEREFORMEERDE KERK WAPADRANT
SONDAG 27 AUGUSTUS 2017 (NAGMAAL)
 
TEKSGEDEELTE: Hebreërs 3:1- 4:11
TEMA: GROTER AS ENIGE VOLKSHELD
 
In ons reeks uit Hebreërs, lees ons vandag Hebreërs 3:1-4:11.
Lees Hebreërs 3:1-4:11 (1983 Afrikaanse Vertaling)
 
Ons fokus in besonder op vers 3 van hierdie gedeelte:
Maar Jesus is groter heerlikheid waardig geag as Moses, net soos die een wat die huis bou, meer eer waardig is as die huis.
groter_as_enige_volksheld__hebreërs_3v1-4v11__270817.docx
File Size: 110 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

Sola Gratia - Peet Vermeulen

8/20/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Sola Gratia               Luk 15:11-31
Ons vier vanjaar die 500 jarige fees van die Hervorming. 
Die Protestantse Hervorming (ook Reformasie genoem,
afgelei van die Latynse reformatio "hernuwing, herstelling"). 
Dit was 'n godsdienstige beweging wat deur die Duitse hervormer Martin Luther in 1517 begin is en tot die einde van die Dertigjarige Oorlog in 1648 sou voortduur.
sola_gratia_luk_15.docx
File Size: 21 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

Geruis van reuse vlerke - Jaco Kruger

8/20/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
0 Comments

Ek glo in die Heilige Gees - Wilhelm Leuschner

8/13/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
17-08-13_die_heilige_gees.docx
File Size: 78 kb
File Type: docx
Download File

13 Augustus: Heilige Gees
Ons is besig om vir 3 weke so bietjie in te fokus op die 3 Persone van die Drie-Eenheid: God die Vader, God die Seun en God die Heilige Gees. Ons gaan dit doen aan die hand van die Apostoliese Geloofsbelydenis en dan spesifiek 5 kritiese vrae wat ons daaraan wil vra.
 

Read More
0 Comments

Staan op - Petrus (Sloet) Grové

8/13/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
0 Comments

En in sy Seun, Jesus Christus... - Wilhelm Leuschner

8/6/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
17-08-06_jesus_christus.docx
File Size: 33 kb
File Type: docx
Download File

6 Augustus: Seun
Ons is besig om vir 3 weke so bietjie in te fokus op die 3 Persone van die Drie-Eenheid: God die Vader, God die Seun en God die Heilige Gees. Ons gaan dit doen aan die hand van die Apostoliese Geloofsbelydenis en dan spesifiek 5 kritiese vrae wat ons daaraan wil vra.

Read More
0 Comments

Jesus, beeld van God - Rassie Smit

8/6/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
jesus_beeld_van_god__hebreërs_1v1-3__060817.docx
File Size: 55 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

Ek glo in God die Vader - Wilhelm Leuschner

7/30/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
17-07-30_god_die_vader.docx
File Size: 32 kb
File Type: docx
Download File

APOSTOLIESE GELOOFSBELYDENIS (12 ARTIKELS)[1]
 
  1. Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde.
  2. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
  3. wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria;
  4. wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is. Hy het die lyding van die hel ondergaan. (tradisioneel: neergedaal het na die hel);
  5. wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;
  6. wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
  7. van waar Hy sal kom om te oordeel, dié wat nog lewe en dié wat reeds gesterf het.
  8. Ek glo in die Heilige Gees.
  9. Ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;
  10. die vergewing van sondes;
  11. die opstanding van die liggaam
  12. en ’n ewige lewe.


[1] Though the name "Apostles’ Creed" appears in a letter of Saint Ambrose (c. 390), what is now known as the Apostles’ Creed is first quoted in its present form in the early 8th century. It developed from the Old Roman Symbol, and seems to be of Hispano-Gallic origin, being accepted in Rome some time after Charlemagne imposed it throughout his dominions.

Read More
0 Comments

Groots, ondeurgrondelik, maar my Here - Rassie Smit

7/30/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
Kyk die preek
GEREFORMEERDE KERK WAPADRANT
SONDAG 30 JULIE 2017 (NAGMAAL)
 
TEKSGEDEELTE: Psalm 92
TEKSVERS: Psalm 92:6
 
TEMA: GROOTS, ONDEURGRONDELIK, MAAR MY HERE!
 
Lees Psalm 92:1-16 (1983 Afrikaanse Vertaling)
 
Ons fokus vandag in besonder op vers 6 van hierdie psalm:
Groots is alles wat U doen, Here, ondeurgrondelik u gedagtes.
 
Inleiding
Hoe dink jy oor God?
Watse beeld het jy van Hom in jou gedagtes?
Hoe – en Wie – is Hy vir jou?

groots_ondergrondelik_maar_my_god___psalm_92v6__300717.docx
File Size: 22 kb
File Type: docx
Download File

0 Comments

Wees goedgesind en vergewe - Peet Vermeulen

7/30/2017

0 Comments

 
Luister die preek
Laai klankbaan af (mp3)
Download
0 Comments
<<Previous
Forward>>
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™
✕