
maak_die_here_se_kind_reg_groot_luk2v41-52_021114.docx |
Van Jesus se kinderjare weet ons nie veel nie. Dis net hier in Lukas waar iets daaroor geskryf staan in die Bybel. Tog gee hierdie gedeelte ons ook nog ‘n besondere kyk in die manier waarop Josef en Maria hulle seun groot gemaak het. Vir elke verbondsouer is dit belangrik om hierna op te let.