Is jou verhouding met jou medemens belangrik?
So maklik dink ‘n mens dat as jou verhouding met God reg is, is alles reg…
Want dit is die belangrikste.
Die verhouding met jou medemens maak nie eintlik so baie saak
solank jou verhouding met God net reg is.
Dit is nie Bybels nie…
Dit is nie wat Jesus dink nie.