Ons vier vanjaar die 500 jarige fees van die Hervorming.
Die Protestantse Hervorming (ook Reformasie genoem,
afgelei van die Latynse reformatio "hernuwing, herstelling").
Dit was 'n godsdienstige beweging wat deur die Duitse hervormer Martin Luther in 1517 begin is en tot die einde van die Dertigjarige Oorlog in 1648 sou voortduur.

sola_gratia_luk_15.docx |