TEKSVERSE: Hebreërs 10:11-14
TEMA: STAAN EN SIT
Inleiding
Een van die hooftema’s in die boek Hebreërs is dat Jesus Christus, vol van die ewige heerlikheid as die Seun van God, mens geword het om die finale en laaste offer te ring as Hoëpriester van die nuwe, beter verbond tussen God en sy volk.
Eens en vir altyd het Hy Homself as offer geoffer: sy bloed is vergiet. Dit het finaal betaal vir al ons sondeskuld voor God.

staan_en_sit_hebreërs_9v23-10v18__011017.docx |