
14-08-31_gideon_-_rigters_7.docx |
Ons is besig met ’n reeksie oor 3 bekende Bybelse helde. Maar ons fokus so bietjie op hulle minder bekende, selfs donker kante... Daarom is die titel van ons reeks nie SUPERHEROES nie, maar SUPERHZEROES! Hierdie 3 is vir my persoonlik 3 figure wat in my lewe baie relevant en baie nodig is!