Is die Here se genade vir jou genoeg?
Of is jy dalk te goed om gered te word?
Klink na ‘n vreemde vraag, nie waar nie...
Ons weet mos dat ons uit genade gered word! Ek kan myself nie red nie!
Maar leef dit regtig so in my hart en my lewe?
Is dit nie dalk moontlik dat ek ook (al is dit onbewustelik) eintlik nog baie hard probeer om my verlossing self te verdien nie? Dat ek heimlik dink ek is te goed om deur Hom verlos te word?

te_goed__lukas_18v9-14__050818.docx |