Luister Preek

van_bekering_tot_vervulling_ef3v14-21_020815.docx |
Waarna smag jy die meeste in die lewe?
As jy daardie een ding moes noem, wat sou dit wees?
Ek lees die afgelope week dat daar nogal baie studies hieroor regoor die wêreld gedoen word. Geld, mag, sukses, vryheid, ensomeer is ook redelik hoog op die lyste, maar veral hierdie 2 staan uit in die meeste van die gevalle: sin en betekenis (die Engelse woord: meaning) en liefde. Ek dink die kanse is goed dat ons tot dieselfde slotsom sal kom as ons mekaar vanoggend hieroor sou uitvra.