
simplify_6___van_vrees_na_vrede.docx |
Daar is min dinge in die lewe wat jou vrede so vinnig steel soos vrees
en wat erger is, dit neem beheer van jou lewe oor.
Dalk ken jy dié scenario:
Jy gaan slaap moeg sê om 10:30
net om natgesweet 1:30 wakker te skrik,
met jou gedagtes wat maal rondom een of ander saak
wat ‘n probleem.