Luister Preek | Laai Preek Af |

14-09-14_nagmaal_-_romeine_6_-_nuwe_lewe.docx |
Lente is ’n wonderlike tyd van die jaar! Dit voel sommer of daar nuwe lewe oral is! Reg buite my studeerkamer is daar ’n witstinkhoutboom en dis heerlik om die nuwe blaartjies aan die boom te sien uitkom. ’n Mens weet sommer die boom gaan nou lekker begin groei!