
simplify_4__geniet_jou_werk_as_gawe_van_die_here.docx |
Gesprek onderwerp: Geniet jy jou werk of nie? Motiveer jou antwoord
Die gemiddelde mens spandeer ongeveer 1/3 van sy lewe by die werk.
Baie van ons werk selfs meer.
Nie net die 8 ure per dag wat van jou verwag word nie
maar jy het ‘n 2de werk of jou inkomste aan te vul.
Jou werk dra grootliks by tot jou gemoedstoestand
asook die vervulling wat jy as persoon ervaar.
Daarom as jy wil “simplify” is jou “werk” een van die dinge
waarna jy moet kyk.