Ons leef in ‘n wêreld wat die hele tyd aan die verander is. Miskien is jy ook soos die kinders: as hulle my foon beetgekry het, lyk hy nie meer dieselfde nie. Hulle is alewig besig om goed daarop te wil verander. Want dis die wêreld waarin ons leef: ons is die heeltyd besig om te verander, nuut te maak, oor te doen.

voortgaan_of_bly__2timoteus3v1-17__071018.docx |