
17-03-05_s8_vriende_2.docx |
Spreuke 18:24
Vriende kan mekaar verwoes. Daar kan ook ’n vriend wees wat nader aan jou is as jou eie broer.
Verkeerde vriende kan jou verwoes – ons het verlede week daaroor gepraat! Regte vriende is nader as familie – vanaand wil ons bietjie hierby stilstaan, want wie jou vriende is, bepaal wie jy is.