Luister Preek | Laai Preek Af |
Hierdie tyd van die jaar vier ons 4 groot geloofsdae, 4 dae wat vir ons so baie sê oor wie ons is en hoekom ons is:
1. Op Goeie Vrydag vier ons die koop van die kerk
2. Op Opstandingsondag vier ons die geboorte van die kerk
3. Op Hemelvaart vier ons die aanstel van die kerk
4. Op Pinkster vier ons die toerus van die kerk.