Luister Preek

15-07-12_joh_13_-_jesus_was_die_dissipels_se_voete.docx |
Wat beteken dit vir ons dat Jesus sy dissipels se voete gewas het? Ek het al verskillende verklarings gehoor, maar meeste gaan iets soos:
‘Ons moet mekaar dien, veral mense wat minder as ons is. Ons moet neerbuig na die minderes en hulle dien.’
Sommige mense het selfs die voete was iets gemaak wat gaan oor vergifnis en versoening, so nou was ek mense wie ek iets teen gedoen het se voete as ’n teken van my spyt.