Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Wapadrant e-Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Maand-Krant
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Inry Erediens
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER UITREIKE
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Openbare Getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Wat kies jy JC of JD? - Wilhelm Leuschner

26/8/2012

 

Luister Preek

Laai Preek af

20120826.mp3
File Size: 3480 kb
File Type: mp3
Download File

WAT KIES JY – JC OF JD?

Van wie of wat is jy ’n dissipel? Om dit te kan antwoord moet ons eers weet wat ’n dissipel is. ’n Dissipel in die Bybelse tyd was ’n persoon wat iemand anders gevolg het, maar nie net gevolg het om te kyk wat hulle maak nie – nee, ’n dissipel was ’n volgeling wat SOOS die ander persoon wou word. Jy wou nie net die T-hemp hê nie, jy wou soos hy wees! ’n Volgeling van Plato wou alles weet wat Plato gedoen het, ’n dissipel van Plato wou soos Plato word. In die Nuwe Testament lees ons van 2 tipes dissipels – dié van Johannes die Doper en dié van Jesus. Kom ons gaan kyk bietjie na hulle....
Matteus 11:2, 3:

En Johannes het in die gevangenis gehoor van die werke van Christus, en twee van sy dissipels gestuur 3 en vir Hom gesê: Is U die Een wat sou kom, of moet ons ’n ander een verwag?


·        Johannes het sy eie dissipels – volgeling wat soos meester wil word

So, hoe was hierdie Johannes die Doper?

Matteus 3:1-6:

In daardie tyd het Johannes die Doper in die woestyn van Judea begin preek 2 en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” 3 Hy is die een wat die profeet Jesaja bedoel het toe hy gesê het: “Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.”

4 Hierdie Johannes het klere van kameelhaar gedra met ’n leerband om sy heupe, en hy het van sprinkane en veldheuning gelewe. 5 In dié dae het Jerusalem en die hele Judea en die hele omgewing van die Jordaan na hom toe gestroom. 6 Hulle het hulle sondes bely en hulle deur hom in die Jordaanrivier laat doop.


·        In die woestyn weg van mense af

·        Trek vreemde klere aan

·        Eet vreemde kos

·        Mense gaan na hom toe, word gedoop en gaan dan weer terug huis toe

En hoe het hy geleef?

Lukas 7:33, 34:

Johannes die Doper het gekom en nie brood geëet of wyn gedrink nie, en julle sê: ‘Hy is van die duiwel besete.’ 34 Die Seun van die mens het gekom, geëet en gedrink, en julle sê: ‘Kyk daar, ’n vraat en ’n wynsuiper, ’n vriend van tollenaars en sondaars.’


·        Eet nie brood nie, drink nie wyn nie

Johannes die Doper se dissipels wou soos hy wees:

·        Iemand wat hom onttrek uit die wêreld

·        Wat anders as die wêreld lyk

·        Wat anders as die wêreld eet

·        Wat mense wou waarsku oor hulle sondes en hulle dan terugstuur na hulle huise

Maar Jesus was totaal anders! En dis eintlik onverstaanbaar...

God word mens op so ’n manier dat Hy nie eers uitstaan van gewone mense nie! Toe Jesus gevang moes word, moes Judas Iskariot hom kom soen om te wys wie Hy is, want Hy het nie uitgestaan nie... As dit Johannes die Doper was, kon Judas net sê: “Die ou met die kameelklere... Die ou wat sprinkane eet... Die wilde man in die woestyn...” Maar Jesus het soveel soos die ander mense gelyk, dat Judas fisies aan Hom moes raak om te sê: “HIERDIE een!”

Nie net lyk Jesus soos die mense van sy tyd nie, maar Hy is op dieselfde plekke as hulle – by die tempel, by die tolhek, by die bad van Betesda, langs die see, op die pad buite Jerigo – Hy is IN die gewone lewe.

En Hy doen die gewone dinge: sy eerste wonder is by ’n troue waar Hy 480 liter wyn maak nadat die mense al al die wyn wat die gasheer kon gee opgedrink het! Hy eet gewone kos. Johannes die Doper se dissipels vas, Jesus se dissipels vas nie: Matteus 9:14:

In dié tyd het die volgelinge van Johannes na Jesus toe gekom en gevra: “Waarom vas ons en die Fariseërs dikwels, maar u dissipels vas glad nie?”


En Jesus se dissipels? Hy gaan haal hulle in die gewone lewe: handarbeiders, besigheidsmense, staatsamptenare, vryheidsvegters. En sy fokus met sy dissipels? Bely jou sondes en gaan dan weer huis toe, soos Johannes die Doper? Nee! “Volg my, Ek sal jou ’n visser van mense maak!”

Interessant dat Jesus nie sy dissipels by Johannes die Doper gaan kry het nie... Dat Johannes die Doper se dissipels nie die bron is van Jesus Christus se dissipels nie...

Want Jesus se dissipels lyk anders omdat Jesus anders lyk:

·        Iemand wat hom nie onttrek uit die wêreld nie, maar juis IN die wêreld leef

·        Wat soos die wêreld lyk

·        Wat soos die wêreld eet

·        Wat mense in verhouding bring met Jesus Christus om self dissipels te wees

Waarvan is ek ’n dissipel? Soos wie wil ek wees?

Is ek 'n dissipel van DSTv? Lyk dieselfde, leef dieselfde

Is ek 'n dissipel van WEIRD? Lyk anders, leef dieselfde

Is ek 'n dissipel van JD? Lyk anders, leef anders

Is ek 'n dissipel van JC? Lyk dieselfde, leef anders

Want dit is waarvoor God my roep!

Ek kom nie na Jesus toe sodat my sondes vergewe kan word nie, maar omdat dit vergewe is.

Ek kom nie na Jesus toe om weer sonder Hom huis toe te gaan nie.

Ek kom nie na Jesus toe sodat ek uit die wêreld kan wegvlug en onttrek nie.

Ek hou nie eredienste wat vreemd is vir die wêreld nie.

Ek dra nie klere en juwele en goed wat vreemd is nie.

Ek eet en drink nie vreemde goed nie.

Ek het nie vreemde rituele en gewoontes wat die wêreld nie kan verstaan nie.

Want ek is ’n dissipel van Jesus Christus, wat soos Hy wil wees!

Wat IN hierdie wêreld wil wees en vir die wêreld wil lief wees.

Wat oorkom en nie oordeel nie.

Wat reg wys en nie net reg praat nie.

Ek is ’n dissipel van Jesus – dis my werk. My beroep is my geleentheid en daarom doen ek dit na die beste van my vermoë.

Ek is ’n dissipel van Jesus – daarom is my lewe ’n fees!

Ek is ’n dissipel van Jesus – volg my soos ek Hom volg!

Amen!


Comments are closed.
    Picture

    Preke op Video en Klankbaan hier beskikbaar. Of laai dit af op jou rekenaar / selfoon om later te gebruik.
    ​
    Indien jy waarde kry uit hierdie preke en geroepe voel om ‘n finansiële bydrae te maak....(Volg hierdie skakel of gebruik die SnapScan funksie hier onder)
    Picture

    RSS Feed

    Tydperk

    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    December 2019
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    August 2011
    July 2011

    Onderwerpe

    All
    Afgodery
    Afguns
    Afstand
    Bekommernis
    Belofte
    Blydskap
    Christus
    Deurkruis
    Dissipels
    Dissipelskap
    Doop
    Einde
    Erfenis
    Feeskos
    Gebed
    Geloof
    Genade
    Gesag
    Geskenke
    God
    God Se Stem
    Groeiefases
    Groot
    Hel
    Hemelvaart
    Jaco Kruger
    Jerusalem
    Jesus
    Jesus; Ly Vir Ons
    JOH 20:1-18
    Jubelsondag
    Jy Is Vry
    Kan Jy?
    Kerk
    Kersfees
    Kind
    Koringkorrel
    Krisis
    Labels
    Lag
    Lewenstaak
    Liefde
    Maria
    Ma-wees
    Moedersdag
    Moederskap
    Moeg
    Naam
    Onwelvoeglik
    Paasfees
    Palm
    Palmsondag
    Palm Sondag
    Peet Vermeulen
    Petrus Grove
    Pinkstersondag
    Prof Amie Van Wyk
    Reënboog
    Regte
    Restourasie
    Saad
    Sabbatsbrood
    Selfsug
    Seniors
    Sien Is Glo
    Simson
    Skoongewas
    Skuldbelydenis
    Sloet
    Sorg
    Spaar
    Sterf
    Sterk
    Sterk Bene
    Straatkafee
    Swak Bene
    Tafelmaniere
    Te Besig
    Te Laat
    Tempel
    Thinking Out Loud!
    Tuin Van Eden
    Verdienste
    Verheerlik God
    Verhoudings
    Verkiesing
    Verslawing
    Versoeking
    Vlees
    Vrou
    Vrugte Van Die Gees
    Vry
    Wandel
    W.A.T.
    Wat Drink Jy?
    Water
    Werd
    Werk
    Wetenskap
    Wilhelm
    Wilhelm Se Blog
    Winter
    Woede
    Woord


Photos used under Creative Commons from Neil Armstrong2, vancouverfilmschool, Evan Courtney, Ken Wilcox., hjjanisch, Parker Michael Knight, woodleywonderworks, Ari Helminen, Dougtone, radiant guy, yoga - photowork, Trilok Rangan, xmatt, Iza & Audrey Love !, Beverly & Pack, damo1977, Spencers Brook Farm, The ReflexMan, jamtea, Ryan Vaarsi, Vampire Bear, dpape, Justin A. Wilcox, marfis75, Niklas Hellerstedt, SHAREconference, Lori_NY, Allie_Caulfield, Andrew Michaels, onnola, GViciano, allspice1, tiltti, Parker Michael Knight, Pablodda, dededanabby, Capture Queen ™