TEMA: WAT SÊ JY?
Inleiding
Wat sê jy?
Om te kan praat, is een van die wonderlikste vermoëns van die mens. En van kleinsaf doen ons as ouers ontsettend baie moeite om ons kinders te leer praat. Ja, ek weet, partykeer is ons as ouers spyt dat ons ons kinders ooit geleer praat het!
Veral hier by 5 jaar, as hulle net nie ophou praat nie en die hele tyd wil weet “Hoekom?”
Of dalk vroeër al, as hulle daardie eerste vloekwoorde leer sê: “Myne!” of “Ek wil nie!”

wat_sê_jy_matteus_12v33-37__110218_.docx |