
16-11-13_belydenis_matteus_5_13-16__sout_en_lig.docx |
Al die kerke in ons kerkverband is gevra om vandag te verootmoedig oor die misdaad en geweld en droogte waardeur ons land gaan.[1] Ek hoef seker niemand te vertel dat dit so is nie, dat ons land wel swaarkry nie. Die vraag is, hoe moet ons as gelowiges daarop reageer?