Kyk Video

15-03-08_wie_eet_saam_met_jesus.docx |
Wie het vanmiddag mense vir ete? Wie nooi jy vir ete? Wie jy vir ete nooi, sê nogal iets oor wie jy is!
En by wie jy gaan eet, sê ook nogal iets oor wie jy is! Wie jou nooi is belangrik!
As ons na Jesus kyk, sien ons verskeie kere waar Hy saam met mense eet. Gewoonlik is Hy die gas, hoewel Hy gewoonlik half oorneem en die gasheer word!