Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
  • Oor Ons
    • Predikante
    • Personeel
    • Fasiliteite
  • Publikasies
    • GPS
    • Maand-Krant
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • Geestelike Paaie
    • FOTO ALBUMS
  • Kaart / Map
  • Kontak Ons
  • Preke
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • NUUS BLAD
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE NPC >
        • Sunrise: SAPS Jobseeker support centre
        • Sunrise: Naskool en Leerder Ondersteuning
        • Sunrise: Ligprojek by Woodlane Village
        • Sunrise: SAPS Trauma Sentrum
      • BURUNDI MISSION
      • KRUIK >
        • Nuus - Kruis Kulturele Bediening ( KRUIK )
      • TOPIA
      • ANDER >
        • Neem en Deel Projek
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Nuwe Bedieninge (Nog in beplanning)
  • Meer...
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Op die Kerkraad tafel
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Wapadrant Nuus
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek
    • Wapadrant Praat Saam

SIZANANI  (BETEKEN IN ZULU):  Kom ons help mekaar)   
Kontakpersoon:  Johannes Mbonani  083 407 6204 

Picture
Wapadrant vier verskeidenheid. Eredienste in Afrikatale word elke Sondag 12:30 gehou.
God is getrou, ons dank Hom daarvoor. Ons ervaar Sy liefde daagliks in ons verhouding met Hom. Sizanani groei geestelik sowel as in getalle. Erediensbywoning is goed met getalle van 150 plus. Lidmaatskap het deur die afgelope jaar tot 26 gegroei. Twee diakens is verkies. Ouderlinge is geïdentifiseer en sal binnekort in die amp bevestig word. Bybelstudie wat weekliks sal plaasvind, is geskeduleer om in Februarie te begin.


Werksplekbediening onder professionele werkers asook huishulpe vind elke Vrydag 11:00–11:30 plaas, te Boardwalk Meander 31. Almal is baie welkom. Met dankbaarheid kan ons terugkyk na ‘n geseënde jaar waar God lewens radikaal verander het en menige individue reeds by Wapadrantgemeenskap ingeskakel het. Met entoesiasme benader ons die nuwe jaar en vertrou dat God werksplekbediening en Sizananidienste as instrument sal gebruik tot uitbreiding van Sy koninkryk.

Gebedsversoek: ‘n Uitreikspan word tans saamgestel om die Woord van God te verkondig en mense nader te trek. Dink asb in julle gebede aan die samestelling van so ‘n groep, aan die soekendes wat gevind moet word, en vra asseblief God se seën op die projek.