KENNISGEWING VANAF DIE KERKRAAD INSAKE DIE EREDIENSTE TYDENS VLAK 3 VAN DIE INPERKING
![]()
SPESIALE INLIGTINGSBLAD - WAPADRANT EN CORONA VIRUS
Dringende versoek
![]()
![]()
Prof Amie van Wyk het hierdie insiggewende artikel oor die Corona Virus Pandemie in sy persoonlike hoedanigheid geskryf, en die standpunt in die artikel is nie noodwendig die amptelike standpunt van die kerkraad nie.
|

wapadrant_nuus_7_april_2020.docx | |
File Size: | 67 kb |
File Type: | docx |
Nuutste kennisgewing uitgestuur op 26 Maart 2020:

kennisgewing_aan_lidmate_–__die_21_dae_lock_down_van_sa.docx | |
File Size: | 15 kb |
File Type: | docx |
Beskikbaar gestel 19 Maart 2020:

spesiale_wapadrant_nuus.docx | |
File Size: | 98 kb |
File Type: | docx |

covid_predikante_docx.docx | |
File Size: | 16 kb |
File Type: | docx |

covid_19._brief_deputate_owerheid.pdf | |
File Size: | 207 kb |
File Type: |


LIEFDEGAWES
Gebruik eerder jou liefdegawe om iemand wat deur Corona geaffekteer word te help, maar indien jy dit verkies, kan jy jou liefdegawe aan die kerk gee deur een van die volgende metodes te gebruik:
Soek na Snapscan. Laai dit af.
Oorplasings kan eenmalig vir die 4 Sondae gegee word of elke Sondag apart.
Verwysing vir albei metodes: “Liefdegawe”
Gebruik eerder jou liefdegawe om iemand wat deur Corona geaffekteer word te help, maar indien jy dit verkies, kan jy jou liefdegawe aan die kerk gee deur een van die volgende metodes te gebruik:
- Direkte oorplasing/inbetaling op die kerk se bankrekening: Geref Kerk Wapadrant, ABSA tjek rek nr 3490151957, takkode 632005. Verwysing “Liefdegawe”
- SNAPSCAN
- Laai die toepassing (APP) op jou slimfoon af.
Soek na Snapscan. Laai dit af.
- Registreer as ʼn gebruiker deur jou bankkaartnommer aan jou profiel te verbind.
- Kies jou eie veilige PIN.
- Hou selfoon se skandeerder oor Wapadrant se unieke QR kode
- Vul die bedrag in wat jy wil oorbetaal.
- Vul jou naam, van en verwysing in (bv. liefdegawe ens.)
- Vul jou pin in.
- Snap!! .... Transaksie is voltooi.
- Jy sal dan bevestiging kry van jou oorbetaling op die app.
- Geen transaksiekoste. Die kerk ontvang 3% minder per transaksie (bv. jy betaal R100 oor maar kerk ontvang R97).
Oorplasings kan eenmalig vir die 4 Sondae gegee word of elke Sondag apart.
Verwysing vir albei metodes: “Liefdegawe”