Die woord “toevallig” is ‘n doodgewone woord, maar wanneer ons dit opdeel as ”toe val lig” kry dit nuwe betekenis. Maak ‘n knoop in die oor van die geleenthede wanneer lig val op die volgende onderwerpe.
Sondae 17:30 by Wapadrant Kerkgebou:
27 Augustus: Vra saam met Job vir God: waarom lyk die lewe so?
17 September: Hoe kan ons aftrede ‘n positiewe seisoen in ons lewe word?
22 Oktober: Hoe moet ons dink en doen oor godsdiens in ons skole?