WAPADRANT
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
Blitsgids

Ons visie: 
​Ons maak impak vir ons Koning!

Picture
Almal is welkom by ons familie! 
God vat jou soos jy is, maar Hy los jou nooit soos jy is nie.
​

Jou nuwe posisie in Christus maak jou 'n Koninkryksburger
en dit verander jou om impak te maak vir ons Koning.
Picture
Vrygekoop  |  Volkome vergewe  |  Nuutgemaak  |  Waardevol
Ek wil inskakel
Picture
Picture
Picture

Wat glo ons?

Ons glo in die 3 enige God soos geopenbaar in die Skrif en saamgevat in die 12 Artikels.

Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde;
en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria; 
wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is. Hy het die lyding van die hel ondergaan*.
Hy het op die derde dag opgestaan uit die dood;
opgevaar na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
waarvandaan Hy sal kom om die lewendes en die dooies te oordeel.
Ek glo in die Heilige Gees;
Ek glo aan 'n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;
die vergewing van sondes;
die opstanding van die liggaam
en 'n ewige lewe.
Ek wil inskakel
Om impak te maak vir ons koning, is baie maklik:​
Picture
Picture
Picture
Ek wil inskakel

Kyk saam na Sondag se preek

Die 08:30 erediens word regstreeks via Facebook en Youtube uitgesaai. Indien jy dus nie op 'n Sondag saam met ons kan kuier nie, kan jy steeds na die erediens kyk. Na afloop van die erediens is dit steeds via Youtube beskikbaar.
Regstreekse preek via Facebook
Kyk 'n preek via YouTube
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture

Wat moet jy doen?


Hier, is Elkeen,  Saam op God se Pad.
Groei in jou verhouding met God Drie-Enig
Groei in jou verhouding met alle gelowiges
Leef jou roeping in die wêreld uit

Streef daarna 
om gehoorsaam aan die Bybel, 
relevant vir vandag te wees.  
Bly verantwoordelik vernuwend. 

Bou VERHOUDINGS
DIEN, jy word nie gedien nie!
Vorm volg funksie
Vier verskeidenheid
Kweek 'n passie vir uitnemendheid
Maak 'n verskil in die wêreld
Wees daar vir die wêreld

Onthou, om ‘n suksesvolle Kerk te wees, is wanneer ons dit regkry om die Here sigbaar te
maak vir die omgewing / samelewing

Saam op God se pad

Kontemporêre Erediens
08:30

Jeuggroepe
09:30

Klassieke  Erediens
10:00

Sunriseweg 3 Olympus, Pretoria
Volg ons via Facebook

WEBBLADKAART

Skakel in
Kontak ons
Aankondigings
e-Nuus
Aktiwiteite
KwartKrant
Verjaarsdae
GKSA Nuusbrokkies

Eredienstye
Jeuggroeptye
Preek Video en klank
Kort oordenkings
Hulpvideos

Toerusting
Kleingroepe
Geestelike Paaie

Uitreik
Diakonie
Projekte
Jeug- en Gesinsbediening
Gebedsversoeke