WAPADRANT
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)

Ander Webblaaie - Skakels:


GloMedia.tv: (Gemeenskap van gelowiges aanlyn)
Hier kan jy:
  • jou kleuter los Iaat om meer te leer oor God en Sy Woord;
  • jou geloof- en lewensvrae deel, sodat dit deur ‘n paneel van deskundiges vanuit die kerk beantwoord word;
  • opnuut versterk word deur jou medegelowiges se stories van hoop en geloof;
  • toegerus word vanuit die Bybel om aan elkeen ‘n antwoord te kan gee oor die hoop wat in jou lewe;
  • ‘n Bybelse perspektief kry oor aktuele sake;
  • kyk hoe kenners die groot vraagstukke van ons tyd bespreek;
  • daagliks inspireer word deur dagstukkies; en vele meer.
Die kerk speel ‘n kritieke rol in die lewens- en wêreldbeskouings van Suid-Afrikaners en is aktief besig om geleenthede te soek om die Christelike leer en die betekenis daarvan uiteen te sit vir die kerk se eie gemeentelede en die Evangelie uit te dra na plekke en mense wat dit nie ken nie of ‘n gebrekkige kennis daarvan het.
‘n Belangrike manier om meer mense en plekke te bereik is die skep van Christelike videomateriaal van uitsaaikwaliteit, wat gelowiges van jonk tot oud gaan inlig, toerus, bystaan, vermaak, inspireer en fassineer op ‘n digitale mediaplatform wat maklik bereikbaar is. So kan die kerke uitreik na mense wat min weet van die Woord van God, maar ook sy eie gemeentelede en ander Christene op ‘n gebruikersvriendelike manier versterk in hulle geloof en uitlewing van hulle Christelike lewens en wêreldbeskou
ing.
Picture

Gereformeerde Kerke in Suid- Afrika (GKSA) - Amptelike webblad:

Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika bestaan sedert 1859 reeds, en het van die oorspronklike 5 kerke, tot 388 kerke in 2019 gegroei, Daar is tans 254 predikante. Plaaslike kerke is regoor die RSA en ook in Namibië, Botswana, Zimbabwe en Zambië versprei. Daar is tans 254 predikante wat hierdie kerke, in ongeveer 15 tale bedien. Die GKSA het sy eie Teologiese Skool wat in 1869 in Burgersdorp begin het en sedert 1905 in Potchefstroom gevestig is. Daar is 14 professore en 3 administratiewe beamptes verbonde aan die Teologiese Skool wat by die Fakulteit Teologie van die NWU ingeskakel is.
Elke Gereformeerde gemeente is ʼn selfstandige kerk wat in gehoorsaamheid aan die Koning van die kerk Sy Woord verkondig en alles wil doen waarvoor Hy sy kerk wil gebruik. Elke gemeente staan daarom bekend as “Die Gereformeerde Kerk ....”. Die kerke saam is as Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) een in kerkverband, en vergader saam in meerdere vergaderings (Klassis, streeksinode en algemene sinode) om mekaar te kan bystaan in die vervulling van die kerk se roeping
Picture

FEBA Radio:
Our MISSION:
FEBA RADIO (FEBA) and our partner FEBC (Far East Broadcasting Company) is an international Christian missionary organization which broadcasts the Gospel of Jesus Christ to the least-reached nations on earth. earth.
Our mission is to broadcast the Gospel of Jesus Christ to people around the world isolated by economic, educational, geographic, political and religious barriers. Many of these “forgotten people” of society are located in countries with tremendous political and cultural opposition to the gospel and therefore limited access to Christian resources.
Picture

Kerkgroei - Hulpmiddels:

Expando, ‘n ondersteuningsdiens vir Bedieningstoerusting en begeleiding. Expando beteken uitbrei en bekendmaak. Dit gaan natuurlik in hierdie konteks oor die kerk en die evangelie. Dit is ‘n diens aan predikante en kerke om hulle te ondersteun met toerusting en begeleiding, om sodoende kerkgroei in hulle bediening te bevorder.
Picture

GKSA - Jeugbediening:

Hierdie webwerf is spesiaal vir alle sake wat met die jeug te doen het en dit word deur die kantoor van die Deputate Jeugsorg onderhou. Hier kan jy nie net oor die jongste gebeure van die jeug lees nie – hier is ook hulpmiddels om jou te help met kerkkampe, Bybelstudies en vele meer. Kontak ons  of teken in op ons nuusbrief vir meer inligting. Vir artikels wat op die jeug gerig is, sowel as om op die GKSA se jeugtydskrif, Kruispad in te teken, besoek die webwerf.
Picture

GKSA - Publikasies:

Doel van die webblad:

Om Publikasies wat deur predikante en proffessore saamgestel is, bekend te stel en ook beskikbaar te stel deur dit hier aanlyn te kan bestel / aan te koop vir die doel van eie of dalk self groep Bybelstudie of Besprekingsgroepe.

Ander maandelikse tydskrifte wat deur die GKSA, (Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika), uitgegee word kan ook hier besigtig word, soos bv:
1) Die Kerkblad
2) Die Vroueblad
3) Die Slingervel (Vir die jeug)
Picture

Scriptura:

Doel van die webblad:

Baie predikante en studente het studie- of werkstukke, wat "nutteloos" in die argiewe lê. Hierdie webblad is juis 'n manier om daardie dokumente toeganklik te maak vir lidmate van die Gereformeerde Kerk, of enige ander belangstellende. 

'n Mens vind heelwat aanlyn-preke en teologiese bronne, maar bittermin inligting uit Gereformeerde kringe. Hierdie webblad kan baie handig wees vir enigiemand wat meer inligting wil bekom oor amper enige teologiese onderwerp. 

Enigiemand is welkom om Gereformeerde, insiggewende en opbouende artikels op te laai!
Picture

Antwoord:

​Doel van die webblad:
​
AntWoord is ‘n eg Suid Afrikaanse bediening vir Christelike apologetiek. Ons fokus is om:
  • Christene te help toerus om verantwoording te kan doen vir wat en hoekom hulle glo wat hulle glo tot versterking van hul geloof,
  • aan skeptici te demonstreer dat die Christelike geloof nie ‘n blinde sprong in die donker is nie en sodoende ‘n ongegronde aanklag af te weer, en,
  • soekende mense uit te nooi om die aansprake van die Christelike geloof te ondersoek ter wille van intellektuele integriteit.
AntWoord streef daarna om hierdie fokus in die konteks van opregte verhoudings te handhaaf. Niemand kom summier tot geloof deur ‘n argument nie. Tog glo ons dat waar mense omgee en liefde ervaar en waar mense se vrae en bekommernisse ernstig opgeneem word, daar die plek is waar die Heilige Gees graag werk om tot mense se harte deur te dring en om groei en wedergeboorte moontlik te maak.
Picture

Water Wheel Retreat:

Our Purpose
... to spoil those people who contribute so much towards the less fortunate in our communities. The underprivileged are in the main supported by government, companies and many individuals. We are very thankful for this. However, mostly voluntary staff support these organisations and we need to say thank you to them. And, what better way than to come and relax for a few days at the country retreat – to unwind and enjoy what we have to offer.
Picture

Bibles for Everyone:

Our Purpose
​The purpose of Bibles for Everyone is to actively engage in fundraising to provide Bibles to everyone who is in need thereof. Pierre and Erina share a profound passion to see the Word of God reach each and every person who ardently desires to own a Bible of their own.
Picture

WEBBLADKAART

Skakel in
Kontak ons
Aankondigings
e-Nuus
Aktiwiteite
KwartKrant
Verjaarsdae
GKSA Nuusbrokkies

Eredienstye
Jeuggroeptye
Preek Video en klank
Kort oordenkings
Hulpvideos

Toerusting
Kleingroepe
Geestelike Paaie

Uitreik
Diakonie
Projekte
Jeug- en Gesinsbediening
Gebedsversoeke