WAPADRANT
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
Blitsgids

Dien met jou gawes

In ons familie gaan dit oor VERHOUDINGS - veral GROEI  in verhoudings.  Deur die Here se genade het ons 'n wye verskeidenheid bedieninge waardeur God mense se lewens verander; bedieninge waar mense GROEI in hulle VERHOUDING met God, met mekaar en met die wêreld daarbuite. 

Uitreikbediening


Romeine 15:2 leer dat elkeen van ons aan ons naaste moet dink en aan wat vir hom goed is en wat hom in die geloof kan opbou. Ons familie het 'n ampterlike program waarmee ons ander graag die hand reik. Dit staan bekend as die Uitreikbediening en dit is maar een van die maniere waarop God ons wil gebruik om Sy hande en voete te wees.

Die Uitreikbediening het bestaande projekte waarby jy kan inskakel - naby sowel as ver.
Meer oor Uitreikbediening

Diakonie

Diakens bevorder die onderlinge meelewing van ons familie en spoor ons aan om daadwerklike liefde teenoor mekaar en alle mense te bewys. Ons is dankbaar teenoor die diakens aangesien hulle besonder aandag skenk aan armes, weduwees, eensames, siekes, bejaardes en nuwe familiekede.
Meer oor Diakonie

Projekte waarby jy betrokke kan raak

Benewens die amptelike projekte van ons familie, is daar verskeie ander geleenthede en projekte waar jy met jou gawes kan dien. Jy kan ook jou eie projek van stapel stuur. Daar is ook kleingroepe wat reeds hul eie projekte begin het.
Projekte

Jeug en gesinsbediening

Om kinders te probeer lei na geestelike volwassenheid, moet ons in die Bybel gaan kyk wat die Here ons uitwys as die elemente van 'n iemand wat streef na geestelike volwassendheid. In ons familie is die hele gesin belangrik - ook die rol wat ouers speel in die geestelike opvoeding van hul spruite. 
Meer oor Jeug- en Gesinsbediening
Picture
Huisgodsdiens
'n Uitmuntende manier om saam nader aan die Here te groei, is om saam die Woord te bestudeer.
Huisgodsdiens Riglyne

Laerskooljeuggroepe

Elke Vrydag word die graad 1 tot 7 jeuggroepe se skakel na die week se ODOS-les aan ouers gestuur.
Kontak [email protected] om die skakel te ontvang.

Hoërskooljeuggroepe

Besoek Wapadrant hoërskooljeug se webblad vir meer inligting

Gebedsversoeke / Getuienis

Voel jy eensaam, moedeloos of magteloos?
Is dit jou eerste besoek aan Wapadrant?
Voel jy ‘n hunkering na verhouding met God?
Voel dit net of jy teen mure vas bid? 
Kom bid elke Sondag om 08:00 saam met ons in die Kapél. 

Kontak Magda Prinsloo by 082 414 5688 of
[email protected]

    [object Object]
Stuur

WEBBLADKAART

Skakel in
Kontak ons
Aankondigings
e-Nuus
Aktiwiteite
KwartKrant
Verjaarsdae
GKSA Nuusbrokkies

Eredienstye
Jeuggroeptye
Preek Video en klank
Kort oordenkings
Hulpvideos

Toerusting
Kleingroepe
Geestelike Paaie

Uitreik
Diakonie
Projekte
Jeug- en Gesinsbediening
Gebedsversoeke