WAPADRANT
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
Blitsgids

Wapadrant Eredienste

Ons familie kom Sondae bymekaar om te hoor wat ons Pa vir ons wil sê. Ons kom om mekaar te dien met ons gawes, in mekaar se voor- en teëspoed te deel en vir mekaar te bid.

Video en klank opnames

Picture
Video en Klankbaan van eredienste
Picture
Kort Video Oordenkings

Eredienstye

08:30 Kontemporêr  (Begelei d.m.v. klawerbord  en orkes)
10:00 Klassiek
(Begelei d.m.v. kerkorrel)         
Spesiale eredienste en eredienste gedurende skoolvakansies word gesamentlik om 08:30 aangebied.

Picture

Jeuggroepe

Sondae gedurende skoolkwartale
Kleuterkerk (3-6 jariges) : Tydens 08:30 erediens  
Laerskoolkleingroepe (Gr 1-6) : 09:30 tot 10:30
Hoërskoolkleingroepe (Gr 7-12)  09:30 tot 10:30
Navrae by Jeugwerker, Errol Mears, [email protected] of 012 991 6429
Meer oor Jeug- en Gesinsbediening
Die 08:30 erediens word regstreeks via Facebook uitgesaai en is
na afloop van die diens via Youtube beskikbaar

Picture
Picture
Indien jy onseker is presies hoe om m.b.v. jou selfoon, tablet of rekenaar na die regstreekse preek te kyk, volg die instruksies van die self-help videos.
Wys my hoe om preke te kyk

WEBBLADKAART

Skakel in
Kontak ons
Aankondigings
e-Nuus
Aktiwiteite
KwartKrant
Verjaarsdae
GKSA Nuusbrokkies

Eredienstye
Jeuggroeptye
Preek Video en klank
Kort oordenkings
Hulpvideos

Toerusting
Kleingroepe
Geestelike Paaie

Uitreik
Diakonie
Projekte
Jeug- en Gesinsbediening
Gebedsversoeke