WAPADRANT
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)

FINANSIëLE SAKE

Ons as gemeente is duur gekoop. Christus het die hoogste offer gebring en die prys namens ons betaal.
Nou behoort elkeen van ons, met ons wese, gawes, tyd en geld aan God. So roep Hy ons elkeen afsonderlik,
maar ook gesamentlik om die beste aan Hom terug te gee (Spreuke 3:9-10 en 2 Kor 9:5-15),
met dieselfde opofferende gesindheid wat daar in Christus was (Rom 12:1-2 en 2 Kor 8:9).

Vir ‘n gemeente om finansieel te oorleef en al die uitgawes te kan dek, maak ons hoofsaaklik staat op Vrywillige Finansiële Skenkings / Donasies / Dankoffers / Kollektes (Liefdegawes) / Bydraes.

Bydrae-opsies:
  • Direkte inbetaling op kerk se bankrekening / per internetbank  of / per aftrekorder by jou eie bank. (Bankbesonderhede: Gereformeerde Kerk Wapadrant, ABSA rek nr 349 0151 957, takkode 632 005. BAIE BELANGRIK: Naam, van en doel as verwysing)
  • Indien jy anonieme bydraes wil maak, plaas kontant/tjek in `n koevert in die liefdegawesakkie tydens erediens of doen ‘n elektroniese oorbetaling in kerk se bankrekening.
  • Debietorder: Word deur die kerkkantoor hanteer. Vorm op aanvraag beskikbaar by kerkkantoor (012 991-1395 / [email protected] / "download file" onder)
  • Of maak gebruik van "SnapScan" hier onder: (Sien ook die instruksies hoe om "SnapScan" te gebruik indien jy dit nog nie voorheen al gebruik het nie)
dankoffervorm_2025.docx
File Size: 189 kb
File Type: docx
Download File

Picture
"SnapScan" Instruksies:
snapscan.docx
File Size: 131 kb
File Type: docx
Download File


WEBBLADKAART

Skakel in
Kontak ons
Aankondigings
e-Nuus
Aktiwiteite
KwartKrant
Verjaarsdae
GKSA Nuusbrokkies

Eredienstye
Jeuggroeptye
Preek Video en klank
Kort oordenkings
Hulpvideos

Toerusting
Kleingroepe
Geestelike Paaie

Uitreik
Diakonie
Projekte
Jeug- en Gesinsbediening
Gebedsversoeke