Gespreksforum gehou saam ander Gereformeerde Kerke, oor die Implikasies van die Sinode besluite oor die vrou in die ampte.
Gehou op 09 April 2016.
KLANK OPNAMES:
1) Opening met Skriflesing en Gebed - Prof. Amie Van Wyk: (15 min.)
2) Inleiding - Theuns Erasmus: (9 min.)
3) Oriëntasie oor die verloop van die Sinode besluite - Rassie Smit: (26 min.)
4) Oriëntasie: Teks en Konteks - Jan du Plessis: (30 min.)
5) GROEPSBESPREKINGS TERUGVOER:
Groep A: (5 min.)
Groep B: (5 min.)
Groep C: (7 min.)
Groep D: (6 min.)
Groep E: (5 min.)
Groep F: (8 min.)
Groep G: (6 min.)
Groep H: (3 min.)
6) Wat het ons vandag geleer? - Wilhelm Leuschner: (15 min.)
7) Pad vorentoe - Theuns Erasmus: (10 min.)