WAPADRANT
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)

Wapadrant Jeug- en Gesinsbediening

Wat is ons verantwoordelikheid teenoor die Jeug?

Om al die Jeug tot Geestelike Volwassenheid te lei!!
Om dit te kan bereik fokus ons veral op ons jeuggroepe (of soos baie dit dalk nog ken as katkisasie).

Om 'n kind te probeer lei na geestelike volwassenheid het ons in die Bybel gaan kyk wat die Here ons uitwys as die elemente van 'n iemand wat streef na geestelike volwassendheid.  Dit wil ons al by die jeuggroepe uitleef, deur te leer, te lei en dit prakties te ervaar, sodat almal dit later vanself sal wil doen. Dit beteken dat daar ook vir elke jeuggroep van tyd tot tyd, ook buite Sondag byeenkomste, geleenthede gereël sal word om by van die doelwitte uit te kom.  Hiervoor het ons die ouers se ondersteuning baie nodig. Hoe lyk dit in praktyk? Uiteindelik wil ons in ons Jeugbediening fokus op die vier elemente van geestelike volwasse gelowiges :
1. TOERUS
Iemand wat gereeld nog geleenthede opsoek of self reël om verder GEESTELIK TO GROEI. (Eredienste, Bybelstudie in groepe of persoonlik, ander leesstof bestudeer, kursusse bywoon, ens.)
2. OMGEE
Iemand wat weet dat ONDERLINGE VERBONDHEID belangrik is in die gemeente en leef dit ook uit.  (Gee dus om vir hulle mede lidmate deur hul dade).
3. DIENS Iemand wat hulle GAWES ken en dit ook aanwend binne en buite die gemeente.  (Betrokke in die gemeente en wil graag êrens van hulp wees).
4. SANG & GEBED Iemand met 'n persoonlike VERHOUDING MET GOD.  (Deur gereëlde metodes van kommunikasie soos sang en gebed ens. te beoefen). 

INSKRYWINGS VIR 2025
Inskrywingsvorm jeuggroepe
Inskrywingsvorm jeugleiers
Alle ouers van Kleuterkerk  sowel as nuwe kinders moet asb die Inskryfvorm vir 2025 voltooi.
 
Beide die Laerskool- en die Hoërskooljeuggroepe vind om 09:30 tussen die oggenderedienste plaas.

Boekbestellings

Picture

Picture
 SONDAE GEDURENDE SKOOLKWARTALE

Kleuterkerk (3-6 jariges)
Tydens eerste oggend erediens (Nagmaal ingesluit).

Laerskoolkleingroepe (Gr 1-6) 

Tussen oggenderedienste

Hoërskoolkleingroepe (Gr 7-12)
Tussen oggenderedienste
                

       Jeugwerker
       
Errol Mears   [email protected] / 012 991 6429
              

Predikant betrokke:

Ds Marcel Floor    [email protected]  /   082 828 5811
                    



       

WEBBLADKAART

Skakel in
Kontak ons
Aankondigings
e-Nuus
Aktiwiteite
KwartKrant
Verjaarsdae
GKSA Nuusbrokkies

Eredienstye
Jeuggroeptye
Preek Video en klank
Kort oordenkings
Hulpvideos

Toerusting
Kleingroepe
Geestelike Paaie

Uitreik
Diakonie
Projekte
Jeug- en Gesinsbediening
Gebedsversoeke