WAPADRANT
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)

Kleingroepbiblioteek

Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture

Picture

Picture

Picture

Picture

Picture

Picture

Picture

Picture

Picture

Picture

Picture
Liefdevolle verhoudinge
Liefdevolle verhoudinge is 'n eienskap van gesonde gemeentes reg oor die wêreld.
LAAI BOEKIE AF
LAAI kleingroepleier BOEKIE AF
Gebed
Gebed vorm 'n belangrike deel van ons geloofslewe.
LAAI BOEKIE AF
LAAI kleingroepleier BOEKIE AF
Onsekerheid
Hoe bewys jy ware lojaliteit teenoor God by medegelowiges? Wat sal jou reaksie wees wanneer jou lojaliteit getoets word? In watter opsig het God se genade vanjaar in jou guns getel?
LAAI BOEKIE AF
Ek glo...
Wat bind ons saam? Ons geloof! Wat glo ons? Dis waaroor hierdie studie gaan! Ons gaan so bietjie stilstaan by die mees algemeen aanvaarde geloofsbelydenis in die wêreld – die 12 artikels van die Apostoliese Geloofsbelydenis. Dis ’n belydenis wat so baie mense uit hulle koppe ken en gereeld in eredienste hoor en sê, maar besef ons werklik WAT ons sê? En besef ons wat die implikasie daarvan vir ons lewe vandag is? Dis waaroor ons so wil saamreis.
LAAI BOEKIE AF
Vernuwe jou denke
Jou vrese en begeertes beïnvloed jou gedrag en gesindheid. Kan jou kind se geloof die spieëlbeeld van jou geloof wees? Hoe sou dit jou laat voel/dink? Wat van jou persoonlike lewe met God? Is jou geloof in jou kop of in jou hart?
LAAI BOEKIE AF
Petrus
Petrus is een van die mees prominente figure in die Bybel. Hy was die leier van die dissipels terwyl Jesus nog op aarde was. Hy was een van die drie leiers (saam met Johannes en Jakobus) van die eerste gemeente in Jerusalem. In hierdie studie wil ons so bietjie kyk na momente uit sy lewe om te sien wat ons oor hom, oor God en oor onsself kan leer.
Laai boekie af

Leef en Vertel
•    Ek vertel met passie van die Here in my lewe
•    Ek maak mense opgewonde oor Christus
•    Ek jubel in die Here met my vertellinge
•    My lewe is ‘n getuienis
Laai boekie af
Hoofstukke (zip)

Wonderwerke
Vertel van ʼn wonderwerk in jou eie of iemand wat jy ken se lewe. Gesels saam hieroor en dank God dat Hy dit laat geskied uit genade.


Laai boekie af
Hoofstukke (zip)

Wie is Jesus?
Wat was Josef en Maria se verwagting oor Jesus? Wat het hulle gedink beteken Hy vir hulle lewe? Wat is jou verwagting van Jesus?
Watter effek gaan Hy op jou lewe
hê?       
Laai BOEKIE af
Hoofstukke (zip)

Vry in Christus
Soveel mense vandag is eintlik net akteurs wat in verskillende situasies verskillend optree afhangend van wat van hulle verwag word. Hoe moet ons verstaan dat ons nie meer onder toesig van die wet staan nie.
Laai boekie af
Hoofstukke (zip)

Perfekte Wêreld
Wat is God se boodskap met die gelykenisse? Moet jy iemand vergewe? Het jy al hierdie tipe vergifnis ontvang?
Wees dankbaar dat jy nog 'n verskil in jou naaste se lewe kan maak.

Laai boekie af
Hoofstukke (zip)

Psalms
Die Psalms is al die gebedeboek van die kerk genoem.  In hierdie versameling van gedigte en liedere word die volle spektrum van menslike reaksies op ons omstandighede aangetref. En om op die wonderlike werklikheid van God se Aanwesigheid in ons omstandighede te antwoord.
Laai boekie af
Laai bladsy dokument af

Mekaar
Christus gee self die opdrag: wees lief vir mekaar; wees lede van mekaar en bewys hartlikheid en eerbied teenoor mekaar.


Laai boekie af
Hoofstukke (zip)

Glo word doen
Die doel van die boek Jakobus is om die gelowiges tot volharding onder beproewing en tot die praktiese uitlewing van hulle geloof aan te moedig.

Laai boekformaat af
Hoofstukke (zip)

Die vreugde om Jesus te ken
Paulus en Timoteus het hulle eie plan vir hoe hulle die Here wil dien (Bitinië in Asië), maar God het ’n ander plan vir hulle (Filippi in Europa).  Daar was nie eens 'n sinagoge nie. 

Laai boekformaat af
Hoofstukke (zip)

Besonderse vroue in die Bybel
Eva is deur die Here God geskape uit een van die ribbebene van die mens - ‘n hulp wat by hom gepas het. Leer saam oor die besonderse vroue in die Bybel.
Laai boekformaat af
Hoofstukke (zip)

7 Doodsondes
"16 Die Here haat ses dinge, nee, daar is sewe waarvan Hy ’n afsku het: oë wat straal van hoogmoed, ’n tong wat lieg, hande wat met bloed bevlek is, gedagtes wat met komplotte besig is, voete wat net een koers ken, dié van die kwaad, ’n getuie wat lieg en iemand wat rusie stook tussen broers". (Spreuke 6:16-19)
Laai boekformaat af
Hoofstukke (zip)
Picture
BOEKIE BEKENDSTELLING
Tydens die COVID pandemie het ons weer bewus geword van die armoede situasie in die wêreld, in Suid-Afrika en veral in ons onmiddellike omgewing.
 Na aanleiding van ‘n boek wat Bart gelees het en die besef dat ons individueel en as gemeente ‘n verskil kan maak in die lewe van ons medemens, het hy ‘n boekie getiteld “Sorg vir die armes”, saamgestel. Daarmee wil hy ‘n bydrae maak tot die stadbouer visie en -aksies van ons gemeente en stel dit graag gratis beskikbaar vir gebruik in kleingroepe of individue.
 E-pos of sms Bart by [email protected] of 082 572 1184.


WEBBLADKAART

Skakel in
Kontak ons
Aankondigings
e-Nuus
Aktiwiteite
KwartKrant
Verjaarsdae
GKSA Nuusbrokkies

Eredienstye
Jeuggroeptye
Preek Video en klank
Kort oordenkings
Hulpvideos

Toerusting
Kleingroepe
Geestelike Paaie

Uitreik
Diakonie
Projekte
Jeug- en Gesinsbediening
Gebedsversoeke