WAPADRANT
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
  • Tuis
  • Neem Kennis
  • Eredienste
  • Ontdek jou plek
  • Dien met gawes
  • Meer
    • Kontak ons
    • FOTO ALBUMS
    • Finansiele Sake
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
    • Poste gesoek en beskikbaar
    • Ander Web Skakels
    • Argief >
      • Geselsbrief Nuusbriewe
      • Openbare getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)

Projekte

 Ons Pa roep ons om Sy hande en voete te wees en liefde te leef. Jy is welkom om 'n nuwe projek van stapel te stuur, maar daar is ook ander inisiatiewe wat jy kan ondersteun.

Huis Ebenhaeser

Picture
Geroepe deur die werwaarlosing, verwerping en desperaatheid van kinders en mishandelde vroue in hul gemeenskap, het Johnny en Soekie Thomas Huis Ebenhaeser in Daspoort gestig.  Die egpaar het hul huis omskep in 'n skuiling veilige hawe. Dit is 'n geloofsgebasseerde nie-winsgewende organisasie wat 'n stabielie tuiste bied aan hierdie kinders en ma's. Die tehuis bied mediese versoring, voedsame maaltye, klere, opvoeding sowel as berading, aandag en 'n positiewe leefstyl. Meer nog - hulle bied hoop.

Kleingroep G022 is betrokke by Huis Ebenhaeser in Daspoort. Enige kleingroep/lidmate wat betrokke wil raak, kontak Wapadrant Kerkkantoor by 012 991 1395.

Opheffing van Jan-alleman

Stadbouers, in samewerking met Gereformeerde kerk Silverton bied elke tweede Dinsdag klasse aan vir persone wat tans werkloos is, met die doel om hulle ‘n vaardigheid aan te leer sodat hulle moontlik werk kan vind of ‘n eie besigheid op die been kan bring. Dit sluit in:  Beginners naaldwerk groep, Gevorderde naaldwerk, Kooklesse, Hekel en breilesse.
 
Die hoofdoel is om mense nader te trek om die Woord van God, en die liefde van Jesus aan hulle te bring! Dit is ‘n wonderlike projek waar ons alreeds vele mense tot bekering sien kom het. Prys die Here!
 
Enige donasies of inligting, kontak Marinda van Lochem -  082 292 6176 of [email protected]
 

Picture
Picture
Picture

Hospitaalbediening:  Chrisanté

Familie is daar vir mekaar - veral in tye van siekte. Die Chrisanté is 'n groep passievolle vrywilligers wat siek familielede bemoedig deur besoeke en oproepe. Ons wil daarom graag weet indien jy gehospitaliseer gaan word.

2 KORINTIËRS 1:4
"In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig"

Jy kan hier van groot hulp wees. Kontak die kerkkantoor by 012 991 5623.
Picture

WEBBLADKAART

Skakel in
Kontak ons
Aankondigings
e-Nuus
Aktiwiteite
KwartKrant
Verjaarsdae
GKSA Nuusbrokkies

Eredienstye
Jeuggroeptye
Preek Video en klank
Kort oordenkings
Hulpvideos

Toerusting
Kleingroepe
Geestelike Paaie

Uitreik
Diakonie
Projekte
Jeug- en Gesinsbediening
Gebedsversoeke