SPESIALE INLIGTINGSBLAD - WAPADRANT EN CORONA VIRUS
KENNISGEWING VANAF DIE KERKRAAD INSAKE DIE EREDIENSTE TYDENS VLAK 3 VAN DIE INPERKING
Die Kerkraad en WPR se Dagbestuur het Vrydag 29 Mei 2020 aanlyn vergader om hierdie sake te bespreek en aanbevelings aan die Kerkraad te maak. Die aanbevelings van die DB aan die KR is aanvaar. Daar is besluit om nie nou al die eredienste by die kerkgebou oop te stel aan die lidmate om dit by te woon nie. Die eredienste sal steeds op verskeie internetgebaseerde platforms regstreeks vanuit die kerkgebou gebeeldsend. Daar sal slegs een erediens op Sondagoggende om 08h30 wees.
|
Dringende versoek
dringende_versoek.docx |
Prof Amie van Wyk het hierdie insiggewende artikel oor die Corona Virus Pandemie in sy persoonlike hoedanigheid geskryf, en die standpunt in die artikel is nie noodwendig die amptelike standpunt van die kerkraad nie.
|
wapadrant_nuus_7_april_2020.docx |
Nuutste kennisgewing uitgestuur op 26 Maart 2020:
kennisgewing_aan_lidmate_–__die_21_dae_lock_down_van_sa.docx |
Beskikbaar gestel 19 Maart 2020:
spesiale_wapadrant_nuus.docx |
covid_predikante_docx.docx |
covid_19._brief_deputate_owerheid.pdf |