WAT IS ‘N KLEINGROEP?
‘n Kleingroep is jou GEESTELIKE GESIN. Daarom funksioneer ’n kleingroep soos FAMILIE.
Vrywillige saamgroepering van mense, in gehoorsaamheid aan die opdragte van God, met ‘n gemeenskaplike Goddelike doel, toegewyd aan God-drie-enig.
WIE NEEM LEIDING IN ‘N KLEINGROEP?
Byeenkomsleier:
Die persoon wat die spesifieke byeenkoms lei (gewoonlik wissel dit)
Kleingroepleier:
Is die GOM van die kleingroep. Verantwoordelik vir:
G – Geestelike groei,
O – Onderlinge verhoudings,
M – Mentor
Administrasieleier:
Verantwoordelik vir alle administratiewe reëlings soos verjaarsdae en verversings ens.
Sosialeleier:
Verantwoordelik vir sosiale byeenkomste soos ’n braai of ʼn uitstappie.
Dienswerkleier:
Verantwoordelik vir die dienswerkprojek en die koördinering daarvan.