Wapadrant
  • Wapadrant Tuisblad
    • Oor Ons >
      • Predikante
      • Personeel
      • Fasiliteite
    • Kaart / Map
    • Kontak Ons
    • Opname
  • Kennisgewingbord
    • Wapadrant e-Nuus
    • Nuutste aankondigings
    • Maand-Krant
    • Geselsbrief Nuusbriewe
    • El-Pida Nuusbrief
    • GKSA - Brokkies Nuus & Publikasies
    • FOTO ALBUMS
  • Preke
    • Inry Erediens
    • Paasfees Musiek
    • Covideo inspirasie
  • Bedieninge
    • Toerusting / Opleiding >
      • Geestelike Paaie
      • Geloofstoerusting
      • Lewenstoerusting
      • Dissipelskap Toerusting
      • Genadegawes
      • Besprekings / Forums / Blogs
    • Eredienste
    • Gebedsbediening >
      • Gebedsversoeke en verhale van hoop en dankbaarheid
    • Jeug- en Gesinsbediening >
      • Huisgodsdiens
      • Hulpmiddels tydens Covid 19
    • Digitale Bediening
    • Kleingroepe >
      • Kleingroepboekies om af te laai
    • Pastorale Sentrum Wapadrant
    • Uitreik >
      • SUNRISE ROAD NPO
      • BURUNDI MISSION
      • MISSIO DEI SA
      • TOPIA NPO
      • ANDER UITREIKE
    • Werksplek Bediening (#PreachAtWork)
  • Meer
    • Wapadrant en Corona
    • Ander Web Skakels
    • Diensgroep- en Gemeente Aktiwiteite
    • Dienswerk
    • Finansiele Sake
    • Hulpbronne (Geestelike Groei) >
      • Bybelstudies
      • Preekreekse
      • Video's
    • Kalender
    • Kerkraad Sake >
      • Openbare Getuienis
      • Kerkraad verklarings >
        • Gespreksforum gehou - 09Apr2016 - Oor die vrou in die ampte (Klank opnames)
        • Gespreksforum 2 - Gehou op 26Mrt2017 (Eenheid en Verskeidenheid)
        • Gespreksforum 3 - Gehou op 24Mrt2018 (Toekoms van GKSA)
    • Kleingroepinisiatiewe
    • Verjaarsdae
    • Poste Beskikbaar
    • Poste Gesoek

Hier is ek, Heer! – wéés die kerk ... (Deur: Ds. Awie Verhoef)

21/8/2017

0 Comments

 
​‘n Bekende manier om te sê wat die kerk is, is om “K _ R _” op ‘n bord te skryf en dan te vra: “ Wat kort in die woord om “kerk” te spel?” Die antwoord is: “EK”.  Vandaar die tema: “Hier is ék, Heer!”
In Engels werk dit ook goed.  Jy skryf: “C H _ _ C H” op die bord en vra: “ We is die kerk?” En dan is die antwoord: “U R” (You are!)
Verseker is dit die Bybelse antwoord op die vraag: wie of wat is die kerk?  Die kerk is mense.  Ek en jy.  Gelowige mense.  Mense wat deur God geroep is in ‘n verhouding met Hom.  (Vgl. maar die NGB, art. 27 en 28).  Mense wat gehoorsaam reageer op die roepstem van die evangelie, die roepstem van die Koning van die kerk!  Kerke moet dus gevorm word en hulle laat vorm deur die evangelie van ons Here Jesus Christus. 
Dis hoe dit moet wees.......  
nuusbrief_9_-_hier_is_ek_here__v3_.doc
File Size: 509 kb
File Type: doc
Download File

Die Video genoem in die dokument as Bylaag 2 is ook hier beskikbaar. (Volg net hierdie skakel)
0 Comments

Dienaarskap - Deur Darrow Millar

22/6/2017

0 Comments

 
Die doel van hierdie reeks:
1. Om jou te help verstaan dat dit die Kerk se opdrag is om hierdie wêreld vir Christus te beset.
2. Om jou aan te spoor om te sien dat jy die sleutel is; jou lewe tel.
3. Om jou te lei in die vervulling van jou roeping – om ʼn dienskneg te wees.
dienaarskap_darrow_millar.pdf
File Size: 742 kb
File Type: pdf
Download File

0 Comments

    Author

    Write something about yourself. No need to be fancy, just an overview.

    Archives

    August 2017
    June 2017

    Categories

    All

    RSS Feed