· GEESTELIKE PAAIE (Bepaal hoe God met jou kan praat)
Ons het 2015 weggespring met die “Luister na en Praat met God” (LPG) Fokusjaar, deur te probeer bepaal hoe God met elkeen van ons kan praat. Dit het gebeur toe Ds Wilhelm Leuschner met die bekendstelling van die Fokusjaar, op Sondag 25 Januarie 2015, elkeen ‘n vraelys laat invul het wat vir jou kan bepaal watter geestelike belewenis spreek jou die beste aan. Die van julle wat dit dalk gemis het, is daar nog geleentheid om die vraelys te voltooi.

geestelike_paaie_2015.pdf | |
File Size: | 244 kb |
File Type: |