Die Huidige stand van die Gemeente se Finansies vir die 2014 Boekjaar:
Opsomming vir die 8 maande geëindig Augustus 2014:
Opsommend - Augustus maand:
Opsommend - Augustus maand:
- Totale inkomste vir die maand van R821k was R102k laer as begroot.
- Kerkkas bydraes ontvang beloop R720k teenoor die begrote R822k en die vorige jaar se R781k.
- Totale uitgawes vir die maand van R912k was R17k minder as begroot.
- Netto tekort vir die maand beloop R91k teenoor 'n begrote surplus van R46k.
- Totale inkomste beloop R6,9m teennoor die begrote R7,4m
- Totale uitgawes beloop R7,1m teennoor die begrote R7,4m
- Netto tekort vir die 8 maande beloop R201k teenoor 'n begrote tekort van R51k.
- 'n Netto tekort van tussen R450k tot R530k word vir die 12 maande geprojekteer